top of page

Elmarie Brisley
Graad R / Uile Juffrou
Sy het groot geword in Winburg op 'n plaas. Sy trou met die liefde van haar lewe en hulle het 3 dogters wat hulle trots is.
Sy studeer by Kovsies, en los by heelwat skole af tot sy haar hartsplek by Tinktinkieland in 2020 vind. Sy speel ‘n groot rol by die maklike oorgang na ons tweede Graad R klassie.
Haar lewensleuse is:
We were born to be REAL not PERFECT
Mense beskryf haar as stil, liefdevol en nederig. Iemand wat vir almal rondom haar omgee.

In haar klas is daar altyd iemand wat lag, gesels en speel. Sy maak tyd vir ’n drukkie of ’n grappie. As juffrou leer sy graag by haar kleuters en skuif alles kant toe om vir hulle te luister.



Sy word bederf met blomme of ‘n stywe drukkie.
Klik
bottom of page