top of page

Elsabé Smith
Sekretaresse
Sy het groot geword in Brandfort op die Plaas Paradys. Sy trou met haar skoolliefde en hulle het 2 kinders. Sy is ook die trotse ouma van 1 kleinkind
Sy studeer sekretarieël by die Technicon, en
vind vinnig haar liefde vir kleuters as sekretaresse by verskeie skole. Sy werk by
’n paar skole in Bloemfontein tot sy haar
ware hartsplek in 2012 by Tinktinkieland vind.
Haar lewensleuse is:
The miracles name is LOVE
Mense beskryf haar as vriendelik en behulpsaam

Tussen die kleuters is sy liefdevol maar fokus tog op dissipline. Kleuters weet daar is ruimte vir foute naby haar en dan hou hulle saam aan oefen tot die kleuter dit regkry.



Sy word bederf met blomme of enige mooi
plantjie.
Klik
bottom of page