top of page

Tharina Bornman
Graad RR / Vinkies Juffrou
Sy het groot geword in Trompsburg en voltooi haar skoolloopbaan in Sentraal Hoërskool. Sy is gelukkig getroud en ‘n mamma van 4 pragtige kinders.
Sy studeer by Kovsies en gaan verken die onderwys aan die anderkant van die groot waters voor sy terugkeer en in 2018 by Tinktinkieland aansluit.
Haar lewensleuse is:
It always seems impossible until it is done!
Mense beskryf haar altyd as altyd besig met een of ander projek.

In haar klas is daar altyd iewers musiek, tyd vir ‘n grappie, foute maak en dinge te leer van die lewe wat nie noodwendig in die kurrikulum vasgevang word nie.



Sy word bederf met kerse, glase of ‘n wyntjie om die glase mee vol te maak!
Klik
bottom of page